Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 09 Januarie 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die onttrekking van die National Freedom Party bedreig die stabiliteit van die KZN-koalisie. Volgens ontleders kan die NFP se uittrede die ineenstorting van die provinsiale regering veroorsaak. # Mail & Guardian op Vrydae: Skryf die ANC is besig om […]