Nuus 13:00
BULLETIN 12 April 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA-kongres aanvaar verskeie wysigings aan sy grondwet, insluitend oor veiligheid by skole# Iran se nuwe opperleier is aan die herstel van ernstige wonde# En, Vrystaat-Onderwys betreur die dood van ‘n leerder gedurende ‘n rugby wedstryd # Afgevaardigdes by die DA se verkiesingskongres […]