Nuus 16:00
BULLETIN 6 Augustus 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die IDAC-ondersoeker Matthews Sesoko sê hy het Johnson gewaarsku oor Nkabinde# Sasol verhoog sy brandstofproduksie te midde van druk op internasionale voorrade# En krieket: Australië se T20-kaptein sluit by Sunrisers Eastern Cape aan vir die volgende SA20-seisoen # Die hoof van ondersoeke van […]