Nuus 15:00
BULLETIN 13 Julie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die NVG is vol vertroue oor hulle saak nadat Matlala se pleitooreenkoms verval# Oliepryse styg terwyl die Amerikaans-Iranse konflik voortduur# En die Jurassic Park-akteur Sam Neill sterf op 78 # Die Nasionale Vervolgingsgesag kan nie die omstrede sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala se verklaring […]