Nuus 08:00
BULLETIN 14 Julie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die VSA stel ‘n nuwe sperdatum oor dwangarbeidprodukte# Die DA eis antwoorde oor die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente# En, Iran tref twee tenkskepe van die Verenigde Arabies Emirate in die Straat van Hormoes met missiele # Die Amerikaanse Handelskantoor het Suid-Afrika en […]