Nuus 13:00
BULLETIN 8 Augustus 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Mmamoloko Kubayi ontken inmenging by WVK-sake # Eskom rapporteer sy hoogste energiebeskikbaarheid in ses jaar# En atletiek, Jan-Hendrik Heymans wen eerste goud vir Suid-Afrika by die Wêreld o.20 Kampioenskap # Die minister van Justisie, Mmamoloko Kubayi, sê sy het nog nooit probeer om […]