Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 15 Julie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die rand is onder druk te midde van wêreldwye markonsekerheid# Meer as 100 munisipale amptenare kan tugstappe verwag oor onregmatige besteding# En sokker: Spanje is deur na die Wêreldbeker-eindstryd nadat hulle Frankryk verslaan het Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………