Nuus 15:00
BULLETIN 15 Julie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die hoofregter waarsku die regbank is onder druk te midde van dreigemente op sosiale media# Musa Khumalo word aangestel as waarnemende stadsbestuurder van Tshwane# En krieket: JSK en Chennai is op soek na ‘n nuwe hoofafrigter nadat Stephen Fleming bedank # Hoofregter Mandisa […]