Nuus 13:00
BULLETIN 11 Augustus 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Meer as 40-duisend verkragtingsake en 24-duisend moorde is in die 2024/25-boekjaar aangeteken# Fadiel Adams se getuienis voor die Madlanga-kommissie word uitgestel # En tennis: Sinner onttrek aan die Cincinnati-ope weens ‘n besering # Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, is bekommerd oor […]