Nuus 12:00
BULLETIN 16 Julie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die EFF eis antwoorde oor die bestuurskrisis in die Openbare Beleggingskorporasie# Die VN-hoof vra ‘n afname in spanning, dialoog en diplomasie te midde van hernude vyandelikhede tussen Amerika en Iran# En die regering vra Suid-Afrikaners om Mandela-maand met dienslewering te gedenk # Die […]