Nuus 06:00
BULLETIN 17 Julie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê Suid-Afrika moet die voortou neem in die toekoms van voertuigvervaardiging# Eskom reageer op die vinnig bewegende hernubare-energiemark deur Eskom Green# En rugby: Daar is drie veranderinge aan die Bok-span vir die Junior Wêreldbeker-eindstryd # President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika moet […]