Nuus 09:00
BULLETIN 17 Julie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # United Africans Transformation sê Ramaphosa moet die ampsklagproses deurloop# Die Wêreldgesondheidsorganisasie waarsku oor die Ebola-uitbreking in die DRK# En krieket: Markram en Wolvaardt stap weg met Krieket Suid-Afrika se hoogste eerbewyse # Die United Africans Transformation sê geen president mag toegelaat word om […]