Nuus 17:00
BULLETIN 17 Julie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Mbongeleni Mpangase getuig oor spanning in SAPD ná kokaïenbeslaglegging in Port Shepstone # Solidariteit behaal ‘n regsoorwinning in ‘n geskil oor vakmansertifikate # En, Namibië vra vir diens aan ander op Mandeladag # ‘n Adjudant-offisier van die polisie, Mbongeleni Mpangase, het voor die […]