Nuus 11:00
BULLETIN 13 Augustus 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die EFF en die MK-party kritiseer die Konstitusionele Hof se besluit oor die Phala Phala-saak# Die polisie ontplooi spesialis-spanne na die ongebruikte myn in Rustenburg na die ontdekking van 14 liggame # En die WGO waarsku die Ebola-uitbreking in die DRK is moontlik […]