Nuus 09:00
BULLETIN 20 Julie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister McKenzie verdedig die FIFA Wêreldbeker-uitgawe van 31-miljoen-rand# Die voormalige vlootbestuurder van Emfuleni is gearresteer oor ’n tender van 16-miljoen-rand# En Iran sê nie ‘n ‘enkele druppel’ olie of gas sal deur die Straat van Hormoes beweeg nie # Die minister van Sport, […]