Nuus 07:00
BULLETIN 14 Augustus 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die parlementêre ad hoc-komitee beklemtoon die belangrikheid van sy bevindinge en aanbevelings# Die Wêreldgesondheidsorganisasie is bekommerd oor Trump se uitvoerende bevel oor entstowwe# En laastens, Boulders-strand is weer een van die beste strande ter wêreld # Die voorsitter van die parlementêre ad hoc-komitee, […]