Nuus 13:00
BULLETIN 14 Augustus 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Transnet vra 35-miljard-rand vir infrastruktuuropgraderings# Airlink en Qatar Airways brei hul kode-delings-ooreenkoms uit# En Bavuma, Marx en Simbine word benoem as Sport-ster van die Jaar # Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, het aangekondig dat Transnet 35-miljard-rand van die Nasionale Tesourie gaan aanvra […]