Nuus 16:00
BULLETIN 21 Julie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie betwis Paul O’Sullivan se bewering oor ‘n verwysing in die Dumisani-saak# Navorsing toon klimaatskokke bedreig Suid-Afrika se voedselondernemings# En sokker: UEFA se president het die Wêreldbeker-eindstryd geboikot oor FIFA se omstrede besluite # Die Madlanga-kommissie het teenstrydige getuienis aangehoor […]