Nuus 08:00
BULLETIN 22 Julie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Ampsklagkomitee gaan vandag voort met sy werksaamhede# Pali Lehohla betreur die gebrek aan ekonomiese groei in Suid-Afrika# En die VSA-Iran-oorlog het tot dusver 615-miljard-rand gekos # Die parlementêre Ampsklagkomitee vergader vandag virtueel om ‘n getuienisleier te kies. Vyf senior advokate is benoem: […]