Nuus 17:00
BULLETIN 22 Julie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Standard Bank verwag môre ‘n moontlike rentekoersverhoging # Andrea Johnson erken die Ondersoekdirektoraat het Fadiel Adams se beëdigde verklaring teen Khumalo aangevra # En, die Wes-Kaapse LUR vra ondernemings om aansoek te doen vir uitvoermededingendheidsprogram # Standard Bank verwag die Suid-Afrikaanse Reserwebank […]