NuusFlits Plaaslike regeringsverkiesing geproklameer vir 4 November # Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, het die vierde November amptelik geproklameer as datum van die plaaslike regeringsverkiesing. « NewsFlash » Nuus 11:00