Nuus 08:00
BULLETIN 12 Julie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Mmusi Maimane sê Suid-Afrika het leiers nodig, nie beroepspolitici nie# Iran sluit die Straat van Hormoes tot verdere kennisgewing# En rugby: Die Bokke word getoets deur ‘n vasberade Skotse span in hul Nasieskampioenskap-kragmeting # Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane […]