Nuus 09:00
BULLETIN 10 Julie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Konstitusionele Hof onderskryf die Mededingingsowerhede se magte om internasionale kartelle te vervolg# ActionSA ontbloot ‘n Weermag-voertuigbegraafplaas van 27-miljoen-rand# En krieket: Engeland beklink hul eerste T20-reeksoorwinning oor Indië # Die Mededingingskommissie sê hy neem kennis van die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die […]