Nuus 17:00
BULLETIN 10 Julie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA-leier vra vir ‘n voltydse minister van Polisie om bende- en geweldsmisdaad aan te pak # Beskermde getuienis word toegestaan vir Getuie O by die Madlanga-kommissie # En, sokker, vier mense is aangekeer na polisie en ondersteuners in Londen slaags raak ná […]