Nuus 16:00
BULLETIN 9 Julie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # President Cyril Ramaphosa gee die Madlanga-kommissie meer tyd om sy korrupsie-ondersoek te voltooi# Die GOOD-party sê die moorde op die Kaapse Vlakte ontbloot die ongelykheidskrisis# En rugby: Kommer oor Etzebeth se toekoms nadat hy weer harsingskudding opdoen # President Cyril Ramaphosa het die […]