Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 3 Augustus 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met nuus van die Statebondspele: Span Suid-Afrika het 28 medaljes gewen op die 23ste Spele in Glasgow: sewe goud, elf silwer en tien brons. Die swemmers het 22 van die land se medaljes gebuit met Pieter Coetzé […]