Nuus 08:00
BULLETIN 9 Julie vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die African Transformation Movement sê die Parlement moet die Openbare Beskermer ontbied oor Senzo Mchunu# Die burgemeester van Johannesburg verdedig ‘n Duitse banklening van 3,8-miljard-rand# En Netanyahu sê hy is gekant teen die VSA se verkoop van F35-vegvliegtuie aan Turkye # Die African Transformation […]