Nuus 18:00
BULLETIN 8 Oktober 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa staan ‘n spesiale amptelike begrafnis toe aan Nathi Mthethwa# Malema verdedig Dianne Kohler Barnard van die DA in die Parlement # En die Finansiële Intelligensiesentrum verhaal 144-miljoen-rand se misdadige opbrengste # President Cyril Ramaphosa het ‘n spesiale amptelike begrafnis kategorie twee toegestaan aan […]