Nuus 08:00
BULLETIN 8 Oktober 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die regering sê ‘n aanval op ‘n polisiebeampte is ‘n aanval op die oppergesag van die reg# Transnet toon noemenswaardige finansiële verbetering# En AfriForum nader die hof oor Tshwane se omstrede skoonmaakheffing # Die regering het enige vorm van fisiese of verbale aanval […]