Nuus 16:00
BULLETIN 7 Oktober 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Adjunkminister Hlengwa ontbloot ernstige probleme by die Padongelukkefonds# Julius Malema waarsku die Parlement se ad hoc-komitee mag nie ‘n sub-komitee van die Madlanga-kommissie word nie# En krieket: Mitchell Starc keer terug na Australië se eendaggroep vir ‘n reeks teen Indië # Die adjunkminister […]