Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 7 Oktober 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Business Leadership SA sê Suid-Afrika moet alternatiewe handelsbetrekkinge ontwikkel# SKOOR se ondersoek na die Padongelukkefonds begin# Die VN-hoof sê ‘n regverdige en blywende vrede is dringend nodig in Israel en Gaza# En rugby: Die Stormers verloor nog ‘n Bok-stut, maar drie Bokke keer terug […]