Nuus 09:00
BULLETIN 9 Oktober 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Nasionale Polisiekommissaris sal vandag voor die parlementêre ad hoc-komitee getuig# Die Stad Johannesburg ontvang befondsing vir Alternatiewe Afvalbehandelingstegnologie# En Netanyahu loof die instemming tot die eerste fase van die Gaza-vredesplan # Die Parlementêre ad hoc-komitee hoor vandag getuienis van ‘n nuwe getuie, […]