Nuus 15:00
BULLETIN 9 Oktober 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Spesiale Ondersoekeenheid slaan toe op die woning van ‘n sakemagnaat gekoppel aan die Tembisa-hospitaal-korrupsieskandaal# Die nasionale polisiekommissaris erken die SAPD is onder druk te midde van stygende misdaad en beperkte hulpbronne# En sokker: Ronaldo is die sport se eerste dollar-miljardêr # Die […]