Nuus 17:00
BULLETIN 16 Oktober 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Mchunu verdedig sy opdrag vir die ontbinding van die taakspan vir politieke moorde# Die DA in Gauteng verkla ‘n gewese gesondheidshoof oor die korrupsieskandaal by die Tembisa-hospitaal# En sokker: SAFA bied Banyana se afrigter ‘n kontrak-verlenging van vier-jaar aan # Die minister van […]