Nuus 16:00
BULLETIN 15 Oktober 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Eugene de Kock is te siek om in geregtelike doodsondersoek na Cradock Vier te getuig# Sokker: Bafana fokus nou op die Afrikabeker en die Wêreldbeker# En Kaapstad is amptelik die derde gelukkigste stad ter wêreld # Die voormalige bevelvoerder van Vlakplaas, Eugene de […]