Nuus 15:00
BULLETIN 14 Oktober 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Sibiya sê die Moord- en Roofeenheid is ‘n beter keuse as die taakspan vir politieke moorde# Twee mans kry lewenslank vir ‘n wrede plaasmoord in Kroonstad# En krieket: Die Proteas jaag ‘n wenteiken van 277 lopies in Lahore # Die geskorste nasionale adjunkkommissaris […]