Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 14 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Cyril Ramaphosa beantwoord vandag vrae in die Nasionale Raad van Provinsies
# Solidariteit dreig met regsoptrede oor planne om belastingkrediete van mediese fondslede vir befondsing van die Nasionale Gesondheidsversekering te gebruik
# Die VN sê voldoende lewensreddende voorrade stroom in na Gaza
# En sokker: Bafana Bafana se afrigter Hugo Broos is gereed vir die moet-wen-wedstryd teen Rwanda
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………