Nuus 18:00
BULLETIN 13 Oktober 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Presidensie verduidelik ‘n video van Ramaphosa buite Maumela se herehuis in Sandhurst # Trump prys die vennootskap tussen Amerika en Israel en vier die Israelse gyselaars se terugkeer# En krieket: Die Protea-vroue jaag ‘n wenteiken van 233 in die Wêreldbeker-wedstryd teen Bangladesj # […]