Nuus 08:00
BULLETIN 16 Oktober 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA sê die steenvrug-uitvoerooreenkoms met China sal verligting bring# Hamas sê hulle het alle gyselaarsliggame oorhandig waartoe hulle toegang het# En motorsport: Russell en Antonelli sal volgende jaar as Mercedes se renjaers voortgaan # Die DA verwelkom die ondertekening van ‘n belangrike […]