Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 17 Oktober 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Mantashe sê die gas- en petroleumsektor moet beskerm word# Donald Trump se voormalige nasionale veiligheidsraadgewer John Bolton word aangekla# En krieket: Temba Bavuma is ingesluit in die Suid-Afrikaanse A-groep vir die Indiese toer Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………