Nuus 18:00
BULLETIN 17 Oktober 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Mchunu sê Ramaphosa het saamgestem met die ontbinding van die politieke moorde-# Die Departement van Vervoer sê oorlading en ‘n onpadwaardige bus was die oorsaak van die tragedie in Limpopo# En ‘n tiener is tot 25-jaar tronkstraf gevonnis vir die moord op Deveney […]