Nuus 13:00
BULLETIN 19 Oktober 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Fikile Mbalula sê die ANC moet sy integriteit beskerm en verdedig# Die bestuur van die Kaapstad-marathon is verpletter deur die kansellasie van die geleentheid# En krieket: Die Protea-vrouespan is die tweede span wat vir die Wêreldbeker-uitklopronde kwalifiseer # Die ANC se sekretaris-generaal Fikile […]