Goeie Nuus
BULLETIN 20 Oktober 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Die bekroonde Suid-Afrikaanse skrywer Imraan Coovadia se kortverhaal, Vast and Cool and Unsympathetic, is op die kortlys vir die internasionale letterkunde-prys vir wetenskapsfiksie in die kategorie Vreemde Taal. Dit is geïnspireer deur die sielkundige uitwerking op mense in Nairobi, Kenia, en Johannesburg wat […]