Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 21 Oktober 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die ANC kritiseer die DA se pogings om swart ekonomiese bemagtiging te skrap# Lede van die Parlement se ad hoc-komitee gaan vandag minister Mchunu ondervra# En Donald Trump dreig om Hamas uit te roei as hulle nie die skietstilstandooreenkoms nakom nie Bly ingeskakel op […]