Nuus 12:00
BULLETIN 21 Oktober 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Slotbetoë word aangehoor in die Oos-Kaapse regter-president se seksuele teistering-tribunaal# ‘n Sterk wind belemmer pogings om die veldbrand naby die Drakenstein-gevangenis in die Boland te blus# En krieket: Maharaj neem sewe paaltjies om Pakistan te help uitboul vir 333 # Die seksuele teistering-tribunaal […]