Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 21 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# TLU SA sê ware gelykheid kan nooit deur diskriminerende wetgewing bereik word nie
# Die Green Connection is bekommerd oor die fokus op gas en kernkrag in die nuwe energieplan
# Sanae Takaichi maak geskiedenis as Japan se eerste vroue-premier
# En rugby: Die Bok-afrigter verwag ‘n uitdagende jaareind-toer
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………