Nuus 18:00
BULLETIN 17 Desember 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Standard Bank sê ligte prysdruk in November bied hoop vir die Suid-Afrikaanse ekonomie# Die Raad vir die Bou-omgewing beveel maatreëls aan om te verhoed dat geboue intuimel# En, binnelandse reise bly gewild terwyl Kaapstad begin met ‘n wêreldwye toerismeveldtog # Standard Bank sê […]