Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 17 Desember 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die EFF sê versoening sal ‘n valse belofte bly# Die MK-party sê die Dag van Versoening ignoreer diepgewortelde ongeregtighede# En hokkie: Suid-Afrika verower beide die Nkosi-bekertitels vir mans en vroue Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………