Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 15 Desember 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons slaan af met gholf: Jayden Schaper van Suid-Afrika het met ‘n arend op ‘n uitspeelputjie geslaag om sy landgenoot en verdedigende kampioen Shaun Norris te verslaan en die Alfred Dunhill-kampioenskap in Johannesburg te wen. Hulle was gelykop op […]