Nuus 08:00
BULLETIN 13 Desember 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Macpherson gaan die Redcliffe-terrein in KwaZulu-Natal besoek# Vervaardigingsproduksie styg met 0,2-persent in Oktober# En gholf: Chacarra lei met Schaper op sy hake in die Alfred Dunhill-kampioenskap # Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sal vanmiddag die bouterrein besoek waar […]